Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my van afkappingstekens

Afrikaanse PowerPoint les is geskik vir die aanbieding in die tydsbestek van 'n halfuur en sluit 'n kort klassikale oefening in om leerders se kennis te toets. Ouers wat tuisonderrig doen, sal ook by die les baat vind omdat dit die vangplekke uitwys. Selfs leerders kan die les gebruik om vanaf te leer of om hersiening te doen of voor te berei vir 'n toets of eksamen.

Leer-my-afkappingstekens

Formaat:           PowerPoint

Bladsye:           11

Prys:                 $2.00

Prys SA Rand:  R20.00

Cart 2 black large Afkappingst1 Afkappingst2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo