Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my van bywoorde

Afrikaans interaktiewe PowerPoint les van 14 skyfies. Leerders word geleer wat die bywoord se funksie is, vier soorte bywoorde word behandel asook identifisering van 'n bywoord.

Leer-my-v-bywoorde

Formaat:             PowerPoint

Bladsye:             14

Prys:                   $3.00

Prys SA Rande:  R30.00

Cart 2 black large BywoordeLeerMy1 BywoordeLeerMy2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

SellfyLogo

Koop in Suid Afrikaanse Rande met PayFast

gold star gold star gold star gold star