Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my die skryf van 'n formele brief

Afrikaanse PowerPoint les vir aanbieding. Geskik vir Gr 5, 6 en 7 leerders. Elke stap word goed verduidelik hoe die uitleg moet wees vir die skryf van 'n formele brief.

Leer-my-formele-brief

Formaat:           PowerPoint

Bladsye:           15

Prys SA Rand:  R30.00

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

fbrief-1 fbrief-2