Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Kaartvaardighede

Afrikaanse PowerPoint les bestaande uit 87 skyfies wat die volgende dek:

Sy-aansig en plan-aansig

Simbole en sleutels

Ruitverwysings

Kompasrigtings

'n Kaart van Suid Afrika

'n Aardbol en kaart van die wêreld

'n Bietjie pret in die klaskamer

Kaartvaardighede2

Formaat:           PowerPoint

Bladsye:            86

Prys:                  $15.00

Prys SA Rand:   R150.00

Cart 2 black large Kaartvaardig1 Kaartvaardig2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo