Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my van klank- en lettergrepe

Afrikaans PowerPoint les van 18 skyfies. Die les handel oor die verskil tussen klankgrepe en lettergrepe, hoe om woorde in lettergrepe te verdeel en 1 aktiwiteit is ingesluit.

Leer-my-klank-lettergrepe

Formaat:              PowerPoint

Bladsye:               18

Prys:                     $4.00

Prys SA Rande:   R40.00

Cart 2 black large KlankLetterG1 KlankLetterG2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

SellfyLogo

Koop in Suid Afrikaanse Rande met PayFast