Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Ons leer om Engels te praat

'n PowerPoint tweetalige les geskik vir Grade 4, 5 en 6. Ons leer van Pronouns (Voornaamwoorde), Adjectives (Byvoeglike naamwoorde), Prepositions (Voorsetsels), Rhyming (Rympies) en Occupations (Beroepe).

Formaat:         PowerPoint

Bladsye:          36

Prys:                $4.00

Prys SA Rand:  R40.00

OnsLeerEng Cart 2 black large

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo