Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my van rympatrone

Leer-my-v-rympatrone2.

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 18 skyfies. 'n Animasie gevulde les vir aanleer van rympatrone.

Formaat:              PowerPoint

Bladsye:              18

Prys:                    $4.00

Prys SA Rande:  R40.00

Cart 2 black large Rympatrone1 Rympatrone2

Koop in Suid Afrikaanse Rande met PayFast

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

SellfyLogo