Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Vergelykings in Afrikaans

'n Lekker interaktiewe Afrikaanse PowerPoint les om leerders vergelykings te leer. Geskik vir Gr 1-3 leerders en ook vir remedierende doeleindes vir ouer leerders.

Vergelykings

Formaat:           PowerPoint

Bladsye:            25

Prys:                 $10.00

Prys SA Rand:  R80.00

Cart 2 black large Vergelykings1 Vergelykings2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo