Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Vokale middelklanke

Hierdie interaktiewe Afrikaanse PowerPoint Intervensie Les is 'n wenner om leerders te help om middelklanke aan te leer. Met die oefeninge word hul kennis getoets terwyl inoefening van klanke ook gebeur. Dit is nie net vir Gr 1-3 leerders geskik nie, maar kan ook vir remediërende doeleindes vir ouer leerders gebruik word.

Vokale-middelklanke

Formaat:          PowerPoint

Bladsye:           26

Prys:                 $10.00

Prys SA Rand:  R80.00

Cart 2 black large VokaleMiddelk1 VokaleMiddelk2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo