Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Leer my van voornaamwoorde

Afrikaanse interaktiewe PowerPoint les van 13 skyfies. Leerders leer van vier soorte voornaamwoorde: persoonlike voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde, betreklike voornaamwoorde en vraende voornaamwoorde. Hierdie les skakel lekker in by ons vorige les, "Toets my kennis van voornaamwoorde."

Leer-my-v-voornaamwoorde

Formaat:            PowerPoint

Bladsye:            13

Prys:                  $3.00

Prys SA Rand:   R30.00

Cart 2 black large LeerVoornaamw1 LeerVoornaamw2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

SellfyLogo

Koop in Suid Afrikaanse Rande met PayFast