Cookie-Header-Background

THE

EN

LEES

A website created for all authors

READ

Girlcomputer favicon leesenread copy

Willie Muis gaan op reis om die maan te vind

Willie Muis gaan op reis om die maan te vind is 'n PowerPoint les wat gebruik kan word vir 'n begripstoets of 'n lekker leesstorie in die klaskamer om kinders aan te moedig om te lees.

Geskik vir Gr 3, 4 en 5.

WillieMuis

Formaat:           PowerPoint

Bladsye:           11

Prys:                 $2.00

Prys SA Rand:  R20.00

Cart 2 black large WillieMuis1 WillieMuis2

Lees asb hierdie opsie goed deur:

 

Wanneer u 'n betaling maak en PayFast gebruik, sal PayFast ons van u betaling verwittig. Op ontvangs van hul bevestiging sal ons die lessie wat u aangekoop het na u epos deurstuur binne 24 uur. Maak dus baie seker dat u epos adres korrek is. Ongelukkig het PayFast nie die fasiliteit vir u om die aankope onmiddellik af te laai nie.

Koop in Suid Afrikaanse Rand met PayFast

SellfyLogo